Tel:       (Day)    
(Evening)    
Fax: (All Hrs)    
e-Mail:    

011 849 2856    
082 900 4288    
088 849 2856    
hannes@vkmbooks.com    


 

 

 

 

My kinders maak my klaar

Dereck Jackson         Order Now

Ouers voel meermale lus om tou op te gooi. Maar kinders grootmaak beteken nie een stressituasie na die ander nie.

My kinders maak my klaar het raad vir elke ouer, onder wie enkelouer, werkende moeder en die stiefouer. Afgesien van wenke om stres te voorkom en te beheer, soos 'n goeie dieet, behoorlike ontspanning en effektiewe besluite, is hier oplossings vir spesifieke probleme.

Kinders grootmaak behoort aangenaam en verrykend te wees. My kinders maak my klaar sal ouers help om kop te hou en 'n gelukkige gesinslewe verseker.

Dereck Jackson is 'n bekende opvoedkundige en 'n gewilde spreker by
skole, universiteite en onderwyserskolleges. Hy spreek ook gereeld ouer-
groepe toe. Hy is 'n voormalige hoof van 'n sentrum vir begaafde kinders
in Johannesburg en is tans hoof van 'n hulpsentrum vir kinders met op-
voedkundige probleme. Hy werk op die oomblik aan 'n doktorale tesis oor
ontwrigtende gedrag in die klaskamer.

Order Now