Tel:       (Day)    
(Evening)    
Fax: (All Hrs)    
e-Mail:    

27 11 782 2818    
082 900 4288    
27 11 782 1511    
hannes@vkmbooks.com    


 

 

 

 

Skolerugby

Węreldbeker - Wat het ons geleer

Wenk van die week7: Terug

Węreldbeker - Wat het ons geleer

Daar is baie geskryf en gesę oor die afgelope węreldbeker maar om op te som net die volgende paar lesse.

  • Dit is nie die fikste span wat wen nie. Fiksheid is baie belangrik maar daarby moet jou kop reg wees.(SA)
  • Tuiswedstryde is tog 'n groot voordeel. (Australië)
  • Wanneer jy 'n span afbreek, onthou net om hulle weer op te bou. (Staaldraad)
  • Dissipline is die antwoord. (Engeland toe dit tel)