Cokereeks - Medium Skole Terug

21 Aug 25 Aug 27 Aug 29 Aug Posisie
Marais Viljoen 25

Marais Viljoen 35

Monument  35 Roodepoort 10 E G Janson (1)
Centorian  5 Monument 7 Noordheuwel 14 E G Janson 18 Roodepoort (2)
         
  Roodepoort 13 Roodepoort  19    
Kes 5 Noordheuwel 9 Marais Viljoen 16 Marais Viljoen 6 HTS Middelburg (3)
Noordheuwel 12     HTS Middelburg 15 Marais Viljoen (4)
         
Florida 20 Florida 7 HTS Middelburg 23 Monument 15 Klerksdorp (5)
Bastion 14 HTS Middelburg 12 E G Janson  28 Klerksdorp 19 Monument (6)
         
- E G Janson 63 Florida  14 Noordheuwel 7 Florida (7)
Klerksdorp Klerksdorp 5 Klerksdorp 24 Florida 33 Noordheuwel (8)

Waar was E G Janson in die Beeldtrofee? In die Cokereeks was dit 'n ander span en dit lyk my hulle het hier aan die einde van die seisoen eers behoorlik fiks geword. Hul hanteerwerk en die spoed wat hul by die los bal kom het beindruk. Hul wen oor Klerksdorp het my laat glo hulle is die span om te klop, maar Middelburg het nog voorgelę. Roodepoort het dapper probeer maar E G Janson het net beter en beter gespeel.